Leer basiese Zoeloe saam met die akteur Pietie Beyers. In les 1 leer ons oor groetvorme. Laai vandag se les af, klik hier.

Meertaligheid
Leer basiese Zoeloe saam met die akteur Pietie Beyers. In les 2 vertel hy jou hoe om die bietjie wat jy weet in baie te verander. Laai vandag se les af, klik hier.
Leer basiese Zoeloe saam met die akteur Pietie Beyers. Les 3 gaan oor omgee en verhoudings bou. Laai vandag se les af, klik hier.
Leer basiese Zoeloe saam met die akteur Pietie Beyers. In les 4 gesels ons oor seënwense. Laai die les af, klik hier.
PappaChef-reeks
Pieter Malan, Ruan Josh, en Gielie Hoffmann maak ’n frikkadel-eenpotwonder. So maklik soos 1,2,3 … kyk en kook saam. Vir die resep, klik hier.
Pieter Malan en die geliefde akteur, Francois Jacobs, maak hoender op ‘n stokkie met polenta-papballe.? Kyk saam en klik hier vir die resep.
In hierdie spesiale episode, groet Pieter Malan en die span 2020 en sê hulle hallo vir 2021. Watter beter manier om dit te doen as met heerlike kos? Maar, wat presies is ‘n poki-ball? Kyk saam en klik hier vir die resep.
Kom kuier saam by Pieter Malan se Kerstafel. Hy maak heerlike gerookte varkboud vir hoofgereg en koekstruif vir nagereg. Mila Guy en Sonja Herholdt is ook in die kombuis. Vir die resep, klik hier, klik hier.
Pieter Malan maak ‘n heerlike wildsvleisfilet in kerriebottersous. Laai die resep af, klik hier.
Pieter Malan maak varklies met ’n soet uiesous en groenboontjiepuree. Laai die resep af, klik hier.
Pieter Malan maak ‘n heerlike wildsvleisburger. Laai die resep af, klik hier.
In die Klaskamer-reeks
Episode 1: Pak ‘n gesonde kosblik
Episode 2: Die motorrit skool toe …
Episode 3: Oproep teen boelie in skole
Episode 4: Maak ‘n verskil in jou gemeenskap
Episode 5: Ammiël en Jacome kyk na tuisonderrig te midde van Covid-19
Episode 6: Ammiël gesels met ‘n dokter om wenke te kry vir die griepseisoen
Episode 7: Idiome en hul betekenisse.
Episode 8: Vrouemaand
Episode 9: Ammiël help vir Suiker, ‘n seun wat sukkel om te sien
Episode 10: Dankbaarheid
Episode 11: Wat is in die boks?
Episode 12: Die geskenk van vryheid vir Kersfees.
Episode 13: Terug skool toe
Finansies 101
Episode 1: Is jy ’n boogskutter sonder ’n teiken?
Episode 2: Volg jy die regte resep om sukses te behaal?
Episode 3: Waar begin ‘n mens met inkomstes en uitgawes?
Nico-Klets
Episode 1: Nuwe jaar … ou ek
Jy het regs “geswipe” op Tinder en nou is dit sulke tyd: Jul heel eerste date. Maar hoe ongemaklik kan dinge nou regtig raak? Jy sal verbaas wees! In hierdie episode van Nico-Klets kyk ons presies hoe erg ‘n eerste ontmoeting kan wees.
Sezoe sê soe - Idiome
Afrikaans is nie op haar bek geval nie …Hoe sê Sezoe? Sezoe sê soe! In sy eerste vlog ondersoek William Sezoe die binnewerke van idiome in Afrikaans, eksklusief op Afrikaans.com.
Sezoe sê soe – Episode 2: COVID-19-woorde
Sezoe sê soe – Episode 3: Vrouemaand
Sezoe sê Soe – Verwagtinge vir 2021
Sezoe sê Soe – Wat is jou gunstelingdisse vir die Kerstafel?
Hoe gemaak met Valentynsdag as jy enkellopend is? Kyk saam!