Pannekoeke met suurlemoensmeer (Heleen Meyer)
Pannekoekbak is so ‘n maklike en gesellige manier om saam te eet. Maak dit sommer deel van die saam kuier. Pannekoek is perfek as ’n nagereg of teetyd-bederf met kaneelsuiker en wiggies suurlemoen, maar as jy dit nog nie met suurlemoensmeer geëet het nie, wag daar ’n smaakverrassing op jou.…