Roomys-&-bessieterrien (Heleen Meyer)
Dié roomyskoek met sjokolade, koek en bessies is so feestelik! Jy kan dit vooruit maak en dit lyk altyd só indrukwekkend op ’n tafel. Moenie bekommerd wees oor die lang resep nie. Dis eintlik eenvoudig: Bak die koek (die dag vantevore) en pak dit weer in lae met die roomys…