Kook dit resepte
Resepte

Plathoender met feta, kruie & songedroogde tamaties (Heleen Meyer)

Fotokrediet: LiG-tydskrif | Fotograaf: Adel Ferreira Resep deur Heleen Meyer Lewer 4 – 6 porsiesKlik hier om hierdie resep gratis af te laai.     Die kombinasie van vars kruie en suurlemoen stel nooit teleur nie. Basiliekruid en tamatie val in dieselfde kategorie. Sit nou ’n bietjie fetakaas by al…

Lees meer
Bessie Pavlova

Bessie-pavlova (Heleen Meyer)

Fotograaf: Neville Lockhart Resep uit: Maak vyf/Make five, deur Heleen Meyer  Lewer 8 porsies Laai hierdie resep af, klik hier.     Nagereg uit die boonste rakke! Om ’n pavlova te maak skrik die meeste mense af. Hierdie resep is egter maklik en jy hoef nie ’n perfekte pavlova te bak…

Lees meer
Gekaramelliseerde uie

Gekaramelliseerde uie (Heleen Meyer)

Fotograaf: Neville Lockhart Resep uit: Maak vyf/Make five, deur Heleen Meyer Lewer 500 ml Klik hier om hierdie resep gratis af te laai.     Oor dié resep kan ek letterlik boekdele skryf. Dis maklik om te maak, baie veelsydig en altyd vir mense ’n verrassing op ’n tafel. Dis…

Lees meer
Geroosterde pitas met tamatie & mielies

Geroosterde pitas met tamatie & mielies (Heleen Meyer)

Fotokrediet: LiG-tydskrif | Fotograaf: Adel Ferreira Resep Maak vyf/Make five, deur Heleen Meyer  Lewer 4 porsies Laai hierdie resep af, klik hier.     Maklike kos waarmee die hele gesin kan help, is altyd groot pret om te maak. My kinders was een aand lus vir pizza, maar daar was…

Lees meer
Groenboontjies met amandels

Groenboontjies met amandels (Heleen Meyer)

Fotokrediet: LiG-tydskrif | Fotograaf: Adel Ferreira Resep deur: Heleen Meyer  Lewer 4 – 6 porsies Klik hier om hierdie resep af te laai.     Die kombinasie van groenboontjies en geroosterde amandels is só lekker. ’n Paar pangebraaide sampioene is net wat jy daarby nodig het om ’n vinnige bygereg…

Lees meer
Groenslaai met bessies

Groenslaai met bessies (Heleen Meyer)

Fotokrediet: LiG-tydskrif | Fotograaf: Berna Coetzee Resep deur: Heleen Meyer Lewer 4 – 6 porsies Klik hier om hierdie resep af te laai.     ’n Eenvoudige kombinasie van vars bestanddele word ’n manjifieke slaai met ’n tuisgemaakte slaaisous van olie, asyn, heuning, korrelmosterd en vars tiemie. Of maak ’n…

Lees meer
Mieliebrood

Mieliebrood (Heleen Meyer)

Fotokrediet: LiG-tydskrif | Fotograaf: Adel Ferreira Resep deur: Heleen Meyer Lewer 2 klein brode of 1 groot brood Klik hier om hierdie resep af te laai.     Ek het met mieliebrood grootgeword. Vandag is my kinders ook dol daaroor, so ek bak altyd twee brode, sodat daar vir hul…

Lees meer
Mimi se geroosterde aartappeltjies met roosmaryn

Mimi se geroosterde aartappeltjies met roosmaryn (Heleen Meyer)

Fotograaf: Neville Lockhart Resep uit: Maak vyf/Make five, deur Heleen Meyer Lewer 6 porsies Klik hier om hierdie resep af te laai.     My skoonsuster maak dié aartappelgereg waarby min ander kan kers vashou. Die bros skilletjies en sagte binnekant is hemels. Boonop is dit een van daardie resepte…

Lees meer
Veerligte plaatkoekies met spek, bessies & jogurt

Veerligte plaatkoekies met spek, bessies & jogurt (Heleen Meyer)

Fotokrediet: LiG-tydskrif | Fotograaf: Adel Ferreira Resep aangepas uit: Maak vyf  Lewer ongeveer 24 plaatkoekies Laai hierdie resep af, klik hier.     Plaatkoekies is ’n groot gunsteling vir ontbyt of ’n lekker bederf met ’n koppie koffie of tee. En jy kan dit met soveel verskillende elemente voorsit, van…

Lees meer
Basiliekruid-&-tamatieslaai

Basiliekruid-&-tamatieslaai (Heleen Meyer)

Fotograaf: Neville Lockhart Resep uit: Maak vyf/Make five, deur Heleen Meyer Lewer 4 porsies Klik hier om hierdie resep af te laai.     Die kombinasie van sonryp-tamaties en vars basiliekruidblare is só bekend en immergewild. Dis beslis ’n ongeëwenaarde geur – perfek vir slaai én toebroodjies. 250 g verskillende…

Lees meer