“DANKIE vir dit waarvoor julle staan! In n land vol negatiewe nuus en kommentaar, restoreer dit elke keer my trots wanneer julle advertensie opkom.”

Jacques du Preez: Nuusbrief-intekenaar

“Ek was weer verras en trots op wat julle op jul webwerf het. Dit is absoluut puik!”

Prof Anne-Marie Beukes: hoogleraar in Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg

“Ek laaik julle baie! Dankie vir die GOEIE werk om die gesig van Afrikaans te verander.”

Prof. Wannie Carstens: Buitengewone Professor in Navorsingseenheid Tale en Literatuur in die SA konteks

Dankie vir julle! Ook vir verlede week se uitstekende berig oor Jaco.

Izak de Vries: Bestuurder: Bemarking & Kommunikasie by Lapa Uitgewers

“Vreeslik dankie vir daardie lieflike 110-jr stuk wat jy oor die Akademie gemaak het. Dis uitstekende blootstelling vir ons! Met groot waardering.”

Prof Anne-Marie Beukes: Hoogleraar in Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg

“Baie dankie vir jul altyd mooi nuusbrief waar jy aan spits is. Dankie ook vir die reklame vir die Kreatiewe Skryfkompetisie.”

Elize Engelbrecht: Beeld in Onderwys

“Net ‘n kort woord van baie dankie vir die lekker en keurig-versorgde nuusbrief elke maand. Dit is ‘n plesier om dit te lees.”

Rienzi Duvenhage: Nuusbrief-intekenaar