Wenners van die 2023 ATKV-mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek bekendgemaak
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Goeie joernalistiek behels soveel meer as net jou feite agtermekaar kry, die storie skryf en publiseer. Dit verg insig, ’n uitgebreide algemene kennis, soms ’n vel wat dikker is as die van ’n renoster en uithouvermoë. Die joernalis se hooftaak is om sonder skroom in te lig en op te voed.…









![Nuutskeppingskompetisie-2023-aankondiging[83]](https://afrikaans.com/wp-content/uploads/2023/10/Nuutskeppingskompetisie-2023-aankondiging83-650x363.jpg)
