LeSonne Forbes – Kaalvoetfotograaf neem foto’s wat jou asem wegblaas
Skrywer: Alita Steenkamp Hooffoto: Facebook Foto’s: Pinterest ʼn Kykie na van die foto’s wat LeSonne Forbes al geneem het, neem ʼn mens op ʼn visuele reis van emosies. Daar is iets magies in haar foto’s. Sy het die wonderlike vermoë om lig en donker in haar foto’s te gebruik om hierdie unieke beelde vas te…