Braille in Afrikaans

Braille in Afrikaans

Outomatiese braillering van Afrikaanse teks is nou moontlik. Foto – Regs voor: De Pallier Gerber (wat die rekenaarprogram ontwikkel het) en van links agter: Paul Greyling, hoof van die Pionierskool vir Blindes, prof. Lynette van Zijl (navorser in die US se afdeling rekenaarwetenskap) en Hannes Byleveldt, adjunkhoof van die skool en inisieerder van die projek. (Foto: Netwerk24)…

Die Bo-Kaap en Afrikaans

Die Bo-Kaap en Afrikaans

“Ons geskiedenis maak ons ryk. Was dit nie vir die slawe en die Khoisan nie sou Afrikaans nooit bestaan het nie … Ons taak is baie groot … om die ware storie van Afrikaans wyd en syd te vertel.” – Max du Preez Die ATKV (Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging) het op Saterdag, 24 Maart (2018), die eerste…

Moedertaalonderrig - Meertaligheid of nie

Moedertaalonderrig, meertaligheid of nie?

In die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks was taal nog altyd ‘n sentrale kwessie. In Suid-Afrika het dit immers ‘n lang en kontroversiële geskiedenis, veral wat die moedertaal as die medium van onderrig betref. Hieronder is skakels na ‘n verskeidenheid debatte en menings oor moedertaalonderrig en meertaligheid. Moedertaalonderrig in ‘n demokratiese Suid-Afrika – Anne-Marie Beukes vra die vraag…