Afrikaans 100 jaar

Afrikaans is ons

Skrywer: Seugnet van Zyl Foto: René Arendse, adjunkkoördineerder van Afrikaans Amptelik 100 Afrikaans is ons Dit was onomwonde die boodskap met die eeufeesviering van Afrikaans in die Kaap. René Arendse, nasionale adjunkkoördineerder van Afrikaanse Amptelik 100, het gesê Afrikaans is elkeen van ons. “Ons is meer eenders as wat ons anders is.” Die openingseremonie van…

‘n Viering van Afrikaans – hartstaal, kontreitaal … en soveel meer!

“Kind, as djy wil regte Afrikaans praat, doenit! Dis waam mamma jou lat opleerit; Kritisaais skrywers wat skryf soes mamma praat, maa moenie ve’wag mamma moe nou change nie.” – Gedig in Kaaps deur Peter Snyders Afrikaans is ’n familie van dialekte, daarom lyk die Afrikaanse spreektaal anders as Standaardafrikaans (wat ons ken as die Afrikaanse skryftaal).…

Roedolf van der Westhuizen

Roedolf van der Westhuizen: Gesinsman en entrepreneur met ‘n hart vir Afrikaans

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Roedolf van der Westhuizen is die uitvoerende hoof van die MOS Inisiatief – ‘n onafhanklike skolenetwerk wat gehalte en toekomsgerigte Afrikaanse onderrig verskaf. Sedert 2019, is meer as elf skole regoor Suid-Afrika sowel as ’n wêreldwye aanlyn tuisskooldiens gestig. ’n Nuwe en innoverende benadering tot leer maak Die MOS ‘n unieke…

Maak reg vir ’n makietie!

NUUSVRYSTELLING Op 8 Mei 2025 vier Afrikaans Amptelik 100 ’n mylpaal in die lang en kleurryke geskiedenis van ons taal: Die eeufees van Afrikaans as amptelike taal. Hoe gaan hierdie eeufees-mylpaal van Afrikaans gevier word? Afrikaans Amptelik 100 beplan ’n groot makietie en almal is genooi. Dis die eerste van sy soort en jy kan…