Maak reg vir ’n makietie!

NUUSVRYSTELLING Op 8 Mei 2025 vier Afrikaans Amptelik 100 ’n mylpaal in die lang en kleurryke geskiedenis van ons taal: Die eeufees van Afrikaans as amptelike taal. Hoe gaan hierdie eeufees-mylpaal van Afrikaans gevier word? Afrikaans Amptelik 100 beplan ’n groot makietie en almal is genooi. Dis die eerste van sy soort en jy kan…

Kokerwenners

Taalraad se Kokerwenners wys Afrikaans dra meer as een gewaad

Mediavrystelling Die Afrikaanse Taalraad (ATR) se prestigeryke Kokertoekennings het vanjaar ekstra glans gehad deurdat ’n rolprentlegende gehuldig is. Die Kokers gee erkenning aan buitengewone bydraes tot Afrikaans deur gebruikers wat ook tweede- en derdetaalsprekers insluit. Daar is jaarliks toekennings vir die beskerming en bevordering van Afrikaans asook bemagtiging deur Afrikaans. Spesiale jeugtoekennings erken jongmense wat…

Ons toekoms is Afri-kans!

Skrywer: Nicolette Kritzinger Hoe lyk Afrikaans se toekoms en watter geleenthede hou die taal in vir dié wat dit praat? Dit was die onderwerp van ’n onlangse paneelgesprek op 1 Oktober by die Toyota Stellenbosch Woordfees. Die paneel het bestaan uit kunstenaar Frazer Barry, prof Michael le Cordeur wat die onderwyssektor verteenwoordig het, René Arendse…