Jevonn Cloete

Kuier-Inspirasiestories – Onnie is tops: Meneer maak leerders sy prioriteit

Hierdie artikel het oorspronklik verskyn op Kuier-digitaal. Vir meer Kuier-inhoud, teken in op Netwerk24. Skrywer: Joshwin Sampson Kuier – 7 Julie 2022 Foto’s verskaf HY IS SPESIAAL! Onstuitbaar en passievol – dié jong onderwyser van die Noord-Kaap stel sy leerders se spesiale onderrigbehoeftes eerste en is ’n stem vir hulle. Nie alle superhelde dra tights…

Sandra Prinsloo

Altyd op ʼn drafstap

Skrywer: Alita Steenkamp As ʼn jong aktrise het Sandra Prinsloo eenmaal saam met Franz Marx in sy sportmotor gery. Sy het Franz leer ken terwyl sy nog besig was met haar dramastudies aan die Universiteit van Pretoria. Franz wou haar daardie dag gaan voorstel aan die filmmaker Tommie Meyer by sy filmateljees in Randburg. Voor…

Kobus Burger

Kobus Burger verken nuwe horisonne

Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Melinda Stuurman So in die maand en jaar waarin Afrikaanse radio sy 85ste bestaansjaar vier, spog RSG, die SABC se Afrikaanse radiostasie, met ʼn splinternuwe programbestuurder. Kobus Burger, wat die afgelope paar maande ingestaan het as waarnemende programbestuurder, is nou amptelik aangestel in die pos. Hy vervang vir Graig-Lee Smith wat…