ATKV Woordveertjies

Uitnemendheid bekroon

Persverklaring Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. In die kategorie Prys vir Poësie was die beoordelaars Lynthia Julius, Bernard Odendaal en Christo van der Westhuizen. Die wenner is Herman Wasserman met Waterman, uitgegee deur Queillerie. Die beoordelaars meen dat die weerklank wat Herman Wasserman se van in die titel Waterman vind,…

moedertaal

Die geskenk van moedertaal lei tot meertaligheid en ’n suksesvolle toekoms

Saamgestel: Annelie van Jaarsveldt “Die diversiteit van tale is net so kosbaar as die diversiteit in die natuur … taal simboliseer die diversiteit van die mensdom.” – Christien Neser, spraakterapeut en skrywer Die bekende spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, het onlangs met Anthea Fredericks op RSG se program, Groeipyne, gesels oor tweetaligheid oftewel meertaligheid. (Luister gerus…

Viva

Hoe lyk Afrikaans in die digitale ruimtes? VivA wil weet.

Persverklaring Help VivA met hulle navorsingsprojek deur ’n kort vraelys in te vul en staan die kans om ’n geskenkbewys te ontvang. Hoekom die navorsingsprojek? Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) loods tans, in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK), ‘n nasionale navorsingsprojek om die digitale lewenskragtigheid van Afrikaans te meet.…

Nuuseum

Nuuseum loods die grootste digitale argief in Afrikaans

Persverklaring ‘Erfenis vir die Toekoms’: ’n Nuwe digitale tuiste vir Afrikaanse kultuur STELLENBOSCH, 24 November 2025 – Die breë Afrikaanse kultuurerfenis kry ’n nuwe digitale lewe met die bekendstelling van Nuuseum, ’n nie-winsgewende organisasie wat daarop gemik is om Suid-Afrika se diverse Afrikaanse geskiedenis, kuns, musiek, landbou, en sport vir toekomstige geslagte te bewaar. In…