Tuis 9 Weet dit 9 Kategorie: Taalnuus ( Page 2 )
Akademia se nuwe Paarl-kampus open

Akademia se nuwe Paarl-kampus open

Foto verskaf: Links is Heindrich Wyngaard, voorsitter van die Kaapse Forum, en Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia. Persverklaring   Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die...

read more
Afrikaans is ’n versoeningstaal …

Afrikaans is ’n versoeningstaal …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Afrikaans Amptelik 100 bewys dat ware verandering moontlik is. Tydens die onlangse Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport se kultuurtoekennings vir 2025, was dit ’n riem onder die hart...

read more
Die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie

Die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie

Persverklaring; Die WAT Is jy ’n doring met die skep van nuwe woorde? Dan is die WAT se Nuutskeppingskompetisie nommerpas vir jou. Wie weet dalk is jou neologisme vanjaar die wenner. Jy moet egter opskud. Die kompetisie sluit...

read more
WAT ontvang ATKV-Woordwystoekenning vir U-deel

WAT ontvang ATKV-Woordwystoekenning vir U-deel

Persverklaring Die ATKV-Woordwystoekenning is vanjaar toegeken aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal vir die trajek U wat in Oktober 2024 aanlyn verskyn het. Die Woordwystoekenning het ten doel om praktykgerigte...

read more
Jong redenaar se roemryke toespraak

Jong redenaar se roemryke toespraak

Skrywer: Seugnet van Zyl Hoe sê jy? ’n Jong skolier van ’n laerskool in Somerset-Wes in die Kaap sou nooit kon raai dat haar redenaarstoespraak oor ’n byna taboe-onderwerp se omvang só groot sou wees nie. Berné Peters (13) in...

read more
Gerda Steyn: Hardloop het haar lewe verander

Gerda Steyn: Hardloop het haar lewe verander

Skrywer: Seugnet van Zyl Hardloop verg toewyding, geduld en geloof Afrikaans.com het by Gerda Steyn, wat vroeër vanjaar haar vierde Comrades-marathon gewen het, gaan inloer. Sy sê per e-pos vanuit die Alpe waar sy en haar...

read more
Hoe beleef ons taal?

Hoe beleef ons taal?

Skrywer: Seugnet van Zyl Foto: 'n Paneel van vroue en die gehoor luister Saterdag (16 Augustus 2025) na dr. Jolyn Phillips by taalgesprek, Hoe beleef ons taal?, by die Historium-konferensiesentrum in die Paarl. Interaktiewe...

read more