Persverklaring Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. In die kategorie Prys vir Poësie was die beoordelaars Lynthia Julius, Bernard Odendaal en Christo van der Westhuizen. Die...
Persverklaring Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. In die kategorie Prys vir Poësie was die beoordelaars Lynthia Julius, Bernard Odendaal en Christo van der Westhuizen. Die...
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Die heel eerste Afrikaanse tydskrif wat in 1896 gestig is, is 130 jaar later steeds springlewendig en gesond. afrikaans.com het gesels met Francois Lion-Cachet (voorsittende uitgewer) en Elodi Troskie...
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Foto: Deelnemers in aksie Op ’n koue Hoëveldse wintersoggend het taalentoesiaste bymekaargekom by Akademia se Leriba-kampus in Centurion vir die finale taalstryd om die Woordmeester-wenners vir...
Skrywer: Anita van Niekerk Nuwe tuiste, nuwe wêreld: Wat word van Afrikaans-wees as jy emigreer? Die Freysens, voorheen van Pretoria, het in 2018 van SA na SA geskuif. “Suid-Afrika na Suid-Australië,” sê ma Corné wat saam met...
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Afrikaans het nog altyd ‘n eie manier van doen, dink en bestaan gehad – geskep en gevorm in die monde van die mense wat dit praat ... ” – uit afrikaans.com-veldtog, Hoe lyk jou Afrikaans? Tien...
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Hoe vang ’n mens ’n hele taal vas? Vir ’n eeu lank probeer die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) presies dit doen - nie net deur woorde te lys nie, maar deur die lewe, klank en kleur van...
Saamgestel: Annelie van Jaarsveldt “Die diversiteit van tale is net so kosbaar as die diversiteit in die natuur … taal simboliseer die diversiteit van die mensdom.” – Christien Neser, spraakterapeut en skrywer Die bekende...
Persverklaring Help VivA met hulle navorsingsprojek deur ’n kort vraelys in te vul en staan die kans om ’n geskenkbewys te ontvang. Hoekom die navorsingsprojek? Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) loods tans, in...
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Foto: Abigail saam met die Wes-Kaap se LUR - David Maynier Die 2025-matriekuitslae is op Dinsdag 13 Januarie 2026 bekend gemaak en afrikaans.com het die voorreg gehad om met Suid-Afrika se...
Persverklaring ‘Erfenis vir die Toekoms’: ’n Nuwe digitale tuiste vir Afrikaanse kultuur STELLENBOSCH, 24 November 2025 - Die breë Afrikaanse kultuurerfenis kry ’n nuwe digitale lewe met die bekendstelling van Nuuseum, ’n...