Tuis 9 Weet dit 9 Kategorie: Meningstukke ( Page 3 )
Jy kan ook moed vind in die nuwe jaar.

Jy kan ook moed vind in die nuwe jaar.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Skep moed! Onthou, vandag is die môre waaroor jy jou gister so gekwel het  – Victor Hugo. En hier is ons nou! ‘n Nuwe jaar met nuwe uitdagings. Dit terwyl verlede jaar nog vars in die geheue is, die...

read more
Taaldag: Ons eie Afrikaanse werklikheid

Taaldag: Ons eie Afrikaanse werklikheid

Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia. Verskeie van ons ken vroeë Afrikaanse gedigte soos Eugene Marais se Winternag (1905) of Jan F Celliers se Dis al (1908). Jonger lesers van die Afrikaanse digkuns ken...

read more
Begroot is bobaas!

Begroot is bobaas!

Meningstukke / Lindie van Gass Die B-vloekwoord, wat soveel keer geassosieer word met negatiewe goed soos minder pret, minder bederf en heeltemal te min wegneem-cappuccino’s by Seattle Coffee Company, is eintlik die oplossing. Ek...

read more
Gewoonlik platsak na Kersfees? Probeer hierdie!

Gewoonlik platsak na Kersfees? Probeer hierdie!

Meningstukke / Lindie van Gass Januarie voel altyd soos drie dekades wat kompak binne 31 dae verpak is, met die eerste dekade wat die langste voel. Dis skokkend hoe baie mense bereid is om skuld te maak net vir Desemberuitgawes....

read more