Tuis 9 Weet dit 9 Kategorie: Meningstukke ( Page 2 )
Moedertaalmaandfokus: Sidney Gilroy

Moedertaalmaandfokus: Sidney Gilroy

Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels ons gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings en agtergronde.

read more
Afrikaans blom inderdaad

Afrikaans blom inderdaad

In ’n heerlike bydrae wat op 20 Januarie op Netwerk 24 verskyn het, word daar verwys na die interessante oorsprong van woorde soos jeans en denim. Die woord jannas vir jeans kon maar net nie vatplek in Afrikaans kry nie. In dieselfde...

read more
Matriekvakansie: Geniet dit, maar …

Matriekvakansie: Geniet dit, maar …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dis nou daardie tyd van die jaar, wanneer humeure kort is, spanning hoogty vier en jou matriekkind elke nou en dan in trane uitbars of die kamerdeur dawerend toemoker. Dis eksamentyd. Na twaalf jaar...

read more
“In my lewe” in graniet verewig

“In my lewe” in graniet verewig

“In my lewe” in graniet verewig ’n Besonderse eer het Mathys Roets te beurt geval toe een van die liedjies wat hy sing, “In my lewe”, buitengewone erkenning deur die FAK gekry het. Op Donderdag 22 September het die FAK in hulle...

read more
Elders: Tuinroete – ʼn belewenis in tien woorde

Elders: Tuinroete – ʼn belewenis in tien woorde

Skrywer: Alita Steenkamp Erns Grundling is iemand wat nie huiwer om ʼn pelgrimstog aan te pak nie. In 2015 het hierdie bekroonde reisjoernalis die Camino Pelgrimsroete in Spanje gaan stap en ná die staptog het hy sy eerste boek,...

read more