Tuis 9 Weet dit 9 Kategorie: Meningstukke
Só kan lees in die klaskamer bevorder word

Só kan lees in die klaskamer bevorder word

Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia Dit is belangrikheid om nooit uit die oog te verloor dat die hardoplees van stories ʼn uiters positiewe ontwikkelingsimpak vir kinders inhou nie. Maar hoe gemaak in ʼn...

read more
Verandering is deel van die lewe … Carpe diem!

Verandering is deel van die lewe … Carpe diem!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Verandering van spyse gee eetlus.” In Engels sê ons “a change is as good as a holiday” – en wie hou nou nie van vakansie hou nie. Tog is ons lugtig vir verandering – dis mos lekker en veilig in ons...

read more
Die verbondenheid van taal

Die verbondenheid van taal

Geskryf deur Sarita Blignaut en Karien Brits, taalpraktisyns by Akademia. Daar word dikwels taalgrappies met die woord tesourus gemaak wat ʼn prentjie oproep van ʼn soort dinosourus wat woorde verslind. Gelukkig is ʼn tesourus nie ʼn...

read more
Matthew Blauw – jong entrepreneur uit die Moot

Matthew Blauw – jong entrepreneur uit die Moot

Skrywer: Alita Steenkamp Hy was sommer net ʼn klein graadeenseuntjie toe Matthew Blauw besef het as ʼn mens die regte produk het, wil iemand anders dit graag hê en so kan jy daarmee geld maak. Dit was nadat sy pa aan hom ʼn paar...

read more
Die Franse wil ook Afrikaans leer

Die Franse wil ook Afrikaans leer

Skrywer: Alita Steenkamp ʼn Suid-Afrikaner wat al vir 30 jaar in Frankryk woon, Sonya van Schalkwyk-Barrois, het onlangs begin met die heel eerste formele Afrikaans- beginnerskursus wat in die Franse hoofstad, Parys, aangebied word....

read more
E-boeke – kopieregskending – onregmatige deel

E-boeke – kopieregskending – onregmatige deel

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die onregmatige deel van e-boeke maak die Afrikaanse boekebedryf dood. Die afgelope week of wat het dit weer gegons op sosiale media oor die “groepe” op sekere sosialemediaplatforms wat boeke in pdf-...

read more
Voetspore

Voetspore

In sy brief aan Frodo in The Fellowship of the ring deur J.R.R. Tolkien, skryf Gandalf: “Nie alles wat goud is blink nie, en nie almal wat rondswerf het verdwaal nie.” Frodo praat seker hier van Johan Badenhorst en sy span wat ewig...

read more