Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Leefstyl

You are here:
  1. Tuis
  2. Weet dit
  3. Kategorie "Leefstyl"

Suretha Campher

Suretha Campher: My ma skenk vir my ’n nier

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com10 Desember 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Anja van den Berg Wat sal jy doen as jy weet dat jy tot sewe mense se lewens kon help red? Of dat jy soveel as 50 mense se lewensgehalte kon help verbeter? Orgaanskenking is seker dié grootste bydrae tot die mensdom, en ’n wonderlike manier om die geskenk van lewe te laat voortleef…

Verander jou denke

Verander jou denke vir ‘n vervulde lewe

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com8 Desember 2025Lewer kommentaar

Ons is mos maar geneig om vas te klou aan ons oortuigings en dit is goed, maar soms is dit nodig om ‘n stappie terug te neem, te besin en te erken: Soms is dit nodig om iets te laat gaan om ware vryheid te beleef. Woorde wek, maar optrede trek (jou optrede is wat…

minderwaardig

Motiveer jou minder-voel-tiener só!

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com5 Desember 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ons almal ken waarskynlik ’n “moeilike” tiener wat verkies om alleentyd agter ’n toe kamerdeur te hê. Hulle noem dit “privaatheid” en wee jou as jy dit skend! Dikwels is dit sosiale druk, hormone en dies meer wat daartoe aanleiding gee. So ’n tiener is ook nie altyd in ’n slegte…

Sit ’n wag voor jou mond

Sit ’n wag voor jou mond …

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com5 Desember 2025Lewer kommentaar

Ons het mos maar almal ons eie mening, en deel dit tog so graag gevraagd en ongevraagd. Maar … soms is dit beter om stil te bly … en buitendien is stilte mos ook ’n antwoord. Bly liewer stil as: Jy nie die volle verhaal ken nie. Jy weet dit gaan moeilik wees om jou…

Sistiese fibrose

Sistiese fibrose: Wanneer elke asemteug soos harde werk voel.

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com5 Desember 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt ‘n Mens hoor deesdae gereeld van sistiese fibrose en jare lank was dit eintlik ’n onbekende siekte vir die meeste van ons, maar Afrikaans.com het besluit om dit onder ons lesers se aandag te bring. Sistiese fibrose (SF) is ‘n geneties oorerflike toestand en tas veral die longe en die pankreas…

Anchen van Dyk

Om vrylik te kan asemhaal …

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com1 Desember 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt  Anchen van Dyk presteer en inspireer ten spyte van sistiese fibrose. So dikwels aanvaar ons dinge vanselfsprekend, dink nie twee keer daaroor nie – dit kom sommer vanself. Soos om asem te haal, ’n ent te hardloop sonder om te snak na asem, trappe te klim sonder om kortasem te raak.…

Shop SA

Koop Suid-Afrikaans hierdie Kerstyd

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com27 November 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Sit jy ook soos ek elke Kerstyd met jou hande in die hare oor wat om vir wie te koop as geskenk? Ek moet bieg, ek is nie een van die “georganiseerdes” wat regdeur die jaar geskenkies koop en in die laai bêre sodat dit nie nodig is om hier voor…

Migraine

Migraines vs hoofpyn. Is daar ‘n verskil?

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com6 November 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ja, daar is ’n verskil. Migraines, ook bekend as skeelhoofpyne, is ’n tipe neurologiese versteuring en nie net ’n gewone hoofpyn nie. Hierdie hoofpynversteuring kom ook meer algemeen onder vroue voor. Hoewel oorerflikheid ’n rol kan speel, is stres en hormonale veranderinge dikwels die sondebok. Daar is ook ander oorsake, maar…

Vertigo

Draai jou wêreld soms? Dan het jy dalk vertigo.

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com6 November 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Al ooit gevoel asof jy op ‘n mallemeule is en die wêreld om jou tol? Jy is dronk in jou kop, die vloer voel skuins, maar in werklikheid het daar geen beweging plaasgevind nie. Dan het jy waarskynlik vertigo beleef. Party van ons is gelukkig en dit gebeur selde, maar daar…

pensioen

Sestig is nog lank nie oor die muur nie!

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com1 Oktober 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Neem vandag die eerste stap na ’n gesonder lewe. ‘n Mens is nooit te oud om te begin oefen, gewig – veral liggaamsvet – te verloor of slap spiere te verstewig nie. Al wat dit vereis, is die wil, dissipline en ’n verbintenis om jou doelwit te bereik. Waarskuwing: As jy…

←1234→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top