Troeteldiere

Die vele voordele (en verantwoordelikhede) van ’n troeteldier

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Het jy geweet ’n troeteldier kan ’n kind emosioneel, sosiaal en fisies bevoordeel? Afrikaans.com het meer uitgevind oor die voordele van ’n wollerige (of selfs ’n geveerde of skubberige) vriend. Troeteldiereienaarskap kan met verskeie positiewe uitkomste geassosieer word, sê dr. Elize van Vollenhoven, ’n dieregedragpraktisyn, senior dosent in etologie (Geselskapsdiere:…

Marinda Engelbrecht

Jy kán nee dankie sê vir oorgewig. Marinda het … en dit het haar lewe verander.

Skrywer:Annelie van Jaarsveldt Marinda Engelbrecht is bekend vir haar eenvoudige, maklike en bekostigbare resepte wat selfs die mees onervare kok kan baasraak. Ons het Marinda in 2014 leer ken op die realiteitsprogram, Kokkedoor, toe sy een van die finaliste was en as onthoukok met haar rooi lippe en interessante bril (en natuurlik haar kookvernuf) kykers…