Skrywer: Karla Janse van Vuuren “Mamma, Leané mag op Sondae-aande TV kyk, hoekom mag ek nie?” “Mamma, Stefan en sy boeties mag die hele naweek X-box speel, hoekom mag ek nie?” “Mamma, Martin se hele kosblik is vol lekkergoed...
Vergelyking – die wortel van baie kwaad
read more

