Heerlike pryse op die spel met AfriForum se Besigheidsbytjies-kompetisie
Al ons drome kan waar word, mits ons die moed het om dit na te jaag. Met hierdie woorde het die suksesvolle filmmaker Walt Disney al baie jongmense geïnspireer. Baie keer sit ons egter met drome, maar ons weet nie hoe en waar om te begin nie. Theodore Roosevelt, ʼn voormalige Amerikaanse president, het egter…