Engels is die taal van die toekoms? Wat praat jy tog?
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Afrikaans is gesond! So bewys navorsing wat in 2022 deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) in samewerking met Solidariteit se Navorsingsinstituut (SNI) gedoen is en in ’n verslag – Die Algemene demografie van Afrikaans – gepubliseer is. Tog kan ons nie op ons louere rus nie en is daar wel rede tot…