Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (sg. Bela)

Mediavrystelling: Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns  Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (sg. Bela) Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns voeg graag haar stem by dié van ander belanghebbende Afrikaanse organisasies en individue wat besware opper oor die voorgestelde wysigings aan skole se taal- en toelatingsbeleid. Dit wil voorkom asof die Departement van Basiese…

Sandra Prinsloo

Altyd op ʼn drafstap

Skrywer: Alita Steenkamp As ʼn jong aktrise het Sandra Prinsloo eenmaal saam met Franz Marx in sy sportmotor gery. Sy het Franz leer ken terwyl sy nog besig was met haar dramastudies aan die Universiteit van Pretoria. Franz wou haar daardie dag gaan voorstel aan die filmmaker Tommie Meyer by sy filmateljees in Randburg. Voor…

Arabiesee-werke-wenners

Hier is die wenners van nuwe Arabies-Afrikaanse werke

Mediaverklaring Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Historium Trust is verheug om die wenners van hul jongste Arabies-Afrikaanse kompetisie, waarvoor R10 000 en jaarpermitte op die spel was, aan te kondig. Vanuit Komatipoort, Mpumalanga, is Zahraa Ameer die algehele wenner, met haar suster, Zaynad Ameer, en Naeema Fredericks van Kaapstad wat as gesamentlike naaswenners…

Vetplantfeetjies

Vetplantfeetjies

“Sy het die rare vermoë om die onvermoë van menswees uit te druk, om die dinge te uiter wat anderkant sê lê, om die eggo’s van die onweetlike te laat hoor en dit te laat land in ’n sagte medewete.” So mooi beskryf die teaterregisseur Frieda van den Heever Antjie Krog se kunstenaarskap in ʼn…