Afrikaans se siel sit in sy mense …
“Afrikaans is ’n taal wat vriende wen waar daardie wortels ook vastrapplek kry.” William Horne, Netwerk24-joernalis in residensie by Zuid-Afrikahuis in Amsterdam, skryf op 2 Desember 2023 op Netwerk 24 oor sy indrukke oor die rykwydte en veerkragtigheid van Afrikaans soos wat hy dit tydens die Festival Voor Het Afrikaans in Den Haag ervaar het.…