VivA – Hulp is net ʼn WhatsApp of e-pos ver
Skrywer: Alita Steenkamp Die Virtuele Instituut vir Afrikaans, VivA, het oor die afgelope tien jaar van krag tot krag gegaan. Alhoewel dit aanvanklik net ʼn navorsingsprojek sou wees wat oor vyf jaar strek, het die waarde daarvan gou geblyk en tans is VivA totaal onmisbaar. Dit fokus veral op die drie hooffunksies: die beskrywing en…