Afrikaans – ‘n Herwinningsprojek
Dr. Hercules Boshoff is ’n navorser en vertaler in filosofie. Hy is medestigter en tans voorsitter van die Chairefoon-inisiatief chairefoon.co.za, ’n organisasie wat Afrikaanstalige filosofie bevorder, en betrokke by die NAWG (Nederlands-Afrikaanse Wysgerige Genootskap), wat dialoog tussen Afrikaans- en Nederlandstalige filosowe bevorder. Die tyd waarin ons leef word gekenmerk deur die imperatief van herwinning. Hierdie ingesteldheid…