'n Viering van Afrikaans - Hartstaal kontreitaal en soveel meer

‘n Viering van Afrikaans – hartstaal, kontreitaal … en soveel meer!

“Kind, as djy wil regte Afrikaans praat, doenit! Dis waam mamma jou lat opleerit; Kritisaais skrywers wat skryf soes mamma praat, maa moenie ve’wag mamma moe nou change nie.” – Gedig in Kaaps deur Peter Snyders Afrikaans is ’n familie van dialekte, daarom lyk die Afrikaanse spreektaal anders as Standaardafrikaans (wat ons ken as die Afrikaanse skryftaal).…

Gelyke Kanse en die US stamp kop oor taalbeleid

Gelyke Kanse en die US stamp kop oor taalbeleid

Die toekoms van Afrikaans as onderrigtaal by die Universiteit Stellenbosch (US) is nou in die hande van die Konstitusionele Hof. Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Gelyke Kanse-beweging is in afwagting vir die uitslag van die konstitusionele hof oor die US se taalbeleid. Dit is ’n toetssaak in die Konstitusionele Hof rakende die omstrede kwessie van die reg tot onderrig in…