Pendoring

Twee van Afrikaans.com se advertensies is vir ’n Pendoring-toekenning genomineer

Afrikaans.com-advertensies genomineer vir gesogte toekenning Dit is met groot opwinding dat ons aankondig dat twee van Afrikaans.com se advertensies vir ’n Pendoring-toekenning genomineer is. Die Pendoring-toekennings is een van Suid-Afrika se mees gesogte advertensietoekennings. Die doel van die kompetisie is om die rykheid van Suid-Afrika se kreatiewe inhoud te vier asook die diversiteit van die…

Afrikaanse Taalraad (ATR) stel nuwe direksielede bekend

Die Afrikaanse Taalraad verwelkom graag drie nuwe direksielede wat tydens ʼn onlangse jaarvergadering aangestel is. Die nuwe lede op die direksie is: Basil May, voorsitter van PanSAT se Wes-Kaapse Komitee asook voormalige rektor van die Wesley-onderwyskollege in Soutrivier; stigter van die Railton Foundation in Swellendam, wat beurse vir universiteitstudie aan behoeftige studente uit die plaaslike…