Sol-Tech gee ons jong mense die regte voorsprong met wêreldklasopleiding
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Sol-Tech bemagtig ons jeug om binne Suid-Afrika welvaart vir hulleself en hulle gemeenskap te skep … Sol-Tech is daarom die wind onder die vlerke van ons jongmense.” – Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit Die eerste sooi is in September 2019 deur dr Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, gespit en op 26…