Woordeboek

Eerste drietalige woordeboek van Kaaps word ontwikkel.

Die Drietalige woordeboek van Kaaps- (DWK-) projek, wat die eerste woordeboek van Kaaps gaan ontwikkel, is pas bekend gemaak. Dié projek word gelei deur die Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap en die nieregeringsorganisasie Heal the Hood Project. Die drie tale wat deel uitmaak van die projek is Kaaps, Standaardafrikaans en Engels. “Hierdie projek gaan…

Vannie Kaap

Djy kan ook dala soos Vannie Kaap! KYK ons eksklusiewe onderhoud met die mense agter die handelsmerk.

#afrikaansaanlyn is ‘n digitale gespreksreeks wat deur René Arendse gelei word. In hierdie episode gesels sy met die span agter Vannie Kaap. “Djy kan ook dala”, sê Vannie Kaap se Bernie Fabing. In hierdie episode van #afrikaansaanlyn gesels ons met die span van die Kaapse sensasie en handelsmerk, Vannie Kaap. En laat ek nou maar…