taalmonument

Kry die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ’n ander naam?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wat is in ’n naam? Alles … en meer. Die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthethwa het op 10 Maart 2022 tydens die jaarlikse ondertekeningseremonie van die aandeelhouerkompak-ooreenkoms tussen die departement en alle uitvoerende hoofde en voorsitters van die openbare entiteite onder sy portefeulje, aangekondig dat die Afrikaanse Taalmuseum…

Afrikaanse Handelsnaamkompetisie

Afrikaanse Handelsnaamkompetisie: Het jou onderneming of produk ’n treffende Afrikaanse handelsnaam? Skryf dan gerus in.

Die WAT hou vanjaar weer ’n kompetisie vir die treffendste Afrikaanse handelsnaam. Inskrywings sluit op Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus 2022. Eienaars van ondernemings of produkte met Afrikaanse name word genooi om in te skryf. As jy weet van ’n treffende Afrikaanse handelsnaam in jou omgewing, stuur die naam en, indien moontlik, ook kontakbesonderhede vir ons…

UJ-pryse

Die UJ-pryse vir Afrikaans word sedert 2000 in twee kategorieë toegeken. Een spesifiek vir ʼn debuutwerk. Dit word toegeken aan besondere en uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande kalenderjaar gepubliseer is. Vanjaar word die UJ-debuutprys vir die eerste keer gedeel. Die wenners van vanjaar se debuutprys is die digter Ashwin Arendse met sy digbundel…