Musiekindaba

Musiekindaba: ’n Eerste vir Afrikaanse musiek.   Ontdek, ontgin, ondersteun!   30 November tot 3 Desember 2022 in Stellenbosch.   Samewerking en evolusie. Hoe kan ons saamwerk vir ’n beter musikale toekoms? Dis tyd om te praat.   Musiekindaba bring kunstenaars, die ganse musiekbedryf en musiekliefhebbers byeen om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bou,…

Koeksisters

Dis Koeksisterdag! Gevleg of gedraai, in klapper gerol of daarsonder … hierdie is ’n soetigheid wat al menige dieet gekelder het.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Op 6 September vier ons Koeksisterdag en of jy nou praat van koeksister, koesister of dalk koeisister – dalk bolle of krullers – dié soete verleiding is nog altyd gewild op die soetgebaklys en is vervleg in die Suid-Afrikaanse kultuur. Trouens, hoeveel kerke en skoolsale is nie deur die jare deur…

boekprys

kykNET-Rapport-boekpryse

Vroueskrywers het hulle stempel vanjaar behoorlik afgedruk as benoemdes vir die kykNET-Rapport-boekpryse en oorheers twee van die kategorieë naamlik die kykNET-Rapportprys vir fiksie en die JAN RABIE Rapportprys. In die kykNET-Rapportprys FIKSIE is die drie skrywers op die kortlys: Lien Botha met Vin (Queillerie), Ronelda Kamfer met Kompoun (Kwela) en Gerda Taljaard met Vier susters…

Mia Spies

Wie’s Nuus se Mia

Skrywer: Alita Steenkamp Die begeerte om meer te wete te kom oor die wêreld om jou en dan weer hierdie inligting met ander te deel is so oud soos die mensdom self. In die dae voordat Gutenberg se uitvindsel van die drukpers in 1440 die publikasie van nuusbriewe en uiteindelik koerante moontlik gemaak het, is nuus…