Resep: Vier Nasionale Melktertdag saam met Pappachef!
Nou kyk, as daar iets is waarvoor Afrikaanssprekendes nie ‘n uitnodiging nodig het nie, is dit om fees te vier en gesellig te wees. Dit is dan ook hoekom Nasionale Melktertdag wat jaarliks op 27 Februarie gevier word, reeds vir ‘n klompie jare lank gewildheid geniet. Hetsy dit nou saam met ‘n koppie tee en…