Radiodrama

RSG en ATKV span kragte saam vir die 27ste Jaarlikse Radiodramaskryfkompetisie

Mediaverklaring: RSG RSG in samewerking met die ATKV bied vanjaar vir die 27ste keer die RSG radiodramaskryfkompetisie aan. Buiten ʼn handleiding en ʼn slypskool, sal skrywers ook mentorskap ontvang. Die prysgeld is vanjaar R115 000.  Die algehele wenner ontvang R50 000, die naaswenner R25 000 en die drama wat die derde plek beklee kry R15 000.  Die Jong Skrywer…

RSG Matriekafskeidsprojek

RSG se Matriekafskeidprojek

Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer matrikulante begin droom oor die groot aand: die matriekafskeid. Selfs al beplan ʼn leerling niks buitensporig of uitspattig nie, is die geskikte uitrusting vir so ʼn belangrike geleentheid ietwat aan die duur kant en nie almal kan dit bekostig nie. RSG in samewerking met 7de Laan het…