Suid-Afrikaanse name vir die volmane in pragtige Afrikaans
Skrywer: Alita Steenkamp ’n Kaapse sterrekunde-erfenissentrum, die Centre for Astronomical Heritage, het in 2020 ’n projek van stapel gestuur om aan die verskillende volmane eg Suid-Afrikaanse name te gee. In ʼn berig wat op 31 Januarie in die Tygerburger verskyn het, word daar meer van hierdie projek vertel. Die hele idee om name vir die…










