Tiende FAK Internasionale Afrikaans-ekspo 2024
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Inskrywings vir vanjaar se Internasionale Afrikaans-ekspo is oop. Hierdie ekspo is gemik op leerders en studente se kreatiewe hantering van Afrikaans. Die hoofdoel: Die bewaring, bevordering en uitbou van Afrikaans. Enige persoon regoor die wêreld vanaf graad R tot en met 25 jaar oud wat Afrikaans praat of ‘n liefde vir…










