Ian Roberts het nog altyd sonder skroom sy hart gevolg …
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Fotograaf: Alet Pretorius Jy ken hom waarskynlik as Sloet Steenkamp van die destydse 1989-TV-reeks Arende, of as Boet van die gewilde Castrol- “can of the best”-advertensies, maar die bekende akteur, Ian Roberts, is soveel meer. Hy is ook ’n skrywer en musikant… en so paar ander goed, maar daarvan vertel ons…










