SA se Aksieforum ter viering van 2019 – Internasionale Jaar vir Inheemse Tale
Internasionale Jaar vir Inheemse Tale 2019 is deur die Verenigde Nasies gekies as die Internasionale Jaar vir Inheemse Tale met die uitsluitlike doel om bewustheid te skep van die gevolg van die verlies aan inheemse tale asook die belangrike skakel tussen taal, welvaart, vrede en ontwikkeling. Inheemse tale “Taal word gebruik om te kommunikeer, dit…