Netwerk24 speletjie

NUUT | Netwerk24 loods digitale blokraaie en aanlyn speletjies!

Skrywer: Persverklaring Dit is met groot opgewondenheid dat Netwerk24 die nuutste toevoeging tot sy intekenaar-aanbod bekendstel: digitale blokraaisels en aanlyn speletjies. “Ons juig oor hierdie nuwe toevoeging tot Netwerk24 se aanbod en die waarde wat dit vir ons intekenare bied,” sê Henriette Loubser, hoofredakteur van Netwerk24 en Afrikaanse Nuus. “Ons weet hoe passievol veral Afrikaanse…

Vrae oor Afrikaans

44 vrae oor Afrikaans

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Hoeveel van hierdie vrae oor Afrikaans kan jy korrek beantwoord? Probeer eers self voordat jy die antwoorde elders op die webtuiste gaan opsoek. (Wenk: Heelwat van die antwoorde kan jy op die blaaie van Afrikaans.com opspoor, of raadpleeg die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (11e uitgawe) en Spreekwoorde en waar hulle vandaan…

Kokers

Afrikaans kook, sê Taalraad se Kokerwenners

Mediavrystelling: Afrikaanse Taalraad ’n Joernalis en omroeper, ’n uitvoerende direkteur en hoofredakteur, ’n dosent en taalpraktisyn, ʼn uitvoerende voorsitter en skrywer,  ʼn uitvoerende direkteur en taalaktivis, ’n nuusanker en joernalis, ’n taalaktivis en tydelike dosent vir Afrikaanse Taalverwerwing en ’n projekbestuurder wat op haar gelukkigste is wanneer sy stories deel met jong kinders, ontvang almal…