Jou tuin is ‘n fees van Afrikaans!

Jou tuin is ‘n fees van Afrikaans!

Dit is Tuindag op Sondag, 20 Oktober en wanneer dit kom by blom- en plantname, is Afrikaanssprekendes beslis nie op hul bek geval nie. Afrikaanse blom- en plantname, vorm ʼn onlosmaaklike deel van die Afrikaanse woordeskat wat in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal opgeteken word. Krismisrose, kanferfoelie, verbleikblom en tjienkerientjees … “Ons het nog altyd moeite…

Die hysbak

Die hysbak

Blog van die week deur Denise McLoughlin Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie meer van jouself en stuur vir ons ’n foto of ’n prentjie wat jou blog…

Afrikaans – ‘n Herwinningsprojek

Afrikaans – ‘n Herwinningsprojek

Dr. Hercules Boshoff is ’n navorser en vertaler in filosofie. Hy is medestigter en tans voorsitter van die Chairefoon-inisiatief chairefoon.co.za, ’n organisasie wat Afrikaanstalige filosofie bevorder, en betrokke by die NAWG (Nederlands-Afrikaanse Wysgerige Genootskap), wat dialoog tussen Afrikaans- en Nederlandstalige filosowe bevorder. Die tyd waarin ons leef word gekenmerk deur die imperatief van herwinning. Hierdie ingesteldheid…

Kunstekaap-bedryfshoof ontvang toekenning vir sosiale transformasie deur kultuur

Kunstekaap-bedryfshoof ontvang toekenning vir sosiale transformasie deur kultuur

“Ek het hulde gebring aan mense in Wellington wat my steunpilare was en in my geglo het.” – Marlene le Roux Dr. Marlene le Roux, sedert 2015 uitvoerende bedryfshoof van Kunstekaap-teater en ’n beskermvrou vir Afrikaans, het op 24 Junie 2019 die gesogte Fair Saturday Foundation-toekenning vir “sosiale transformasie deur kultuur” in Spanje ontvang. Sy is die eerste Suid-Afrikaner…