Elsa Joubert se aardse reis afgesluit
“Elke sekonde van my lewe is die Krag by my. En as ek sterf, sal ek net dieper daarin glip”– Elsa Joubert in Spertyd Die Afrikaanse letterkunde is armer na die dood van die skrywer Elsa Joubert op Sondag, 14 Junie 2020. Sy was 97 jaar oud. Joubert was sedert 1998 na die dood van haar man, Klaas…