# Onmisbaar – Ons het ’geteta’ (gepraat) – Die ekonomiese waarde van Afrikaans
“Om ’n passie vir Afrikaans te hê is geensins ’n teruggryp na die verlede nie … daar is baie lesse uit die verlede te leer oor hoe Afrikaans mense bemagtig het. Vandag kan Afrikaans ook na ander Afrikatale uitreik om hulle te bemagtig.” Dr. Christa Van Louw. Die ekonomiese waarde van Afrikaans Tydens ‘n gesprek oor…