Afriforum open nuwe teater

Skrywer: Lara Erasmus Dit is geen geheim dat Covid-19 ’n oorweldigende effek gehad het nie … op persoonlike vlak het dit ’n mens ontneem van talle ervaringe, planne, en moontlikhede. Op professionele vlak, in alle industrieë, het duisende mense hul werke verloor en is die wêreldekonomie vir altyd verander. Een van die professies wat swaar…

Merlyn van der Rheede

Merlyn maak ʼn verskil

Skrywer: Alita Steenkamp Wanneer Merlyn van der Rheede aan jou vertel dat sy ʼn hele ruk gelede die titel van Susan Jeffers se topverkoperboek, Feel the Fear and Do It Anyway gekies het as die manier waarop sy die lewe aanpak, besef ʼn mens dadelik sy is nie iemand wat sit en wag op geleenthede…

Marlene le Roux

In gesprek met dr Marlene le Roux – passievolle en deernisvolle omgeemens

Uitvoerende hoof van die Kunstekaap, dr. Marlene le Roux hier by die kunswerk, Dress Respectful of Women deur Lizette Chirremme. (Foto: Natalie Gabriels) Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wanneer ’n mens ’n artikel moet skryf oor ’n vrou soos dr Marlene le Roux, uitvoerende hoof van Kunstekaap en voorsitter van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV),…

Suidoosterfees

Inryteater by die Suidoosterfees

Kyk hier na die feesprogram. Die Suidoosterfees en Atlantic Studios laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerdoek kyk. Produksies wat op die silwerdoek geprojekteer word, word direk…