Die seer van vergeet

Die seer van vergeet

Blog van die week Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie meer van jouself en stuur vir ons ’n foto of ’n prentjie wat jou blog illustreer. Baie geluk…

Instagramblaaie

Wat is die storie agter jou gunsteling- Afrikaanse Instagram-blaaie?

Daar word daagliks nuwe lewe in Afrikaans geblaas deur die groot aantal Instagram-blaaie wat die taal ondersteun. Ons gee jou ’n kykie na van ons gunstelinge. Sommige van die skeppers verkies om onder die radar te bly… maar Afrikaans.com het hulle opgespoor en gevra wat jy weet! Losmynoedelsuit Instagram: @losmynoedelsuit Facebook: @losmynoedelsuit Wie agter hierdie skreeusnaakse blad…

Ontmoet SADiLaR

Ontmoet SADiLaR

Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne “Deur taal kommunikeer ons met die wêreld. Deur taal definieer ons identiteit. Deur taal druk ons geskiedenis en kultuur uit. Deur taal verdedig ons menseregte. Deur taal neem ons deel aan alle aspekte van die samelewing … “ – Internasionale Jaar van Inheemse Tale – inleiding op Unesco- webblad…