Vloek met flair (en voorbehoud)
Nie almal hanteer vloek dieselfde nie. Vir sommiges is dit bevrydend. Vir nog ander veroorsaak dit ongemak. Hetsy jou opinie daaroor, is die volgende so onvermydelik soos sommige mense se gebruik van kragwoorde in die verkeer: Dit ís deel van ons taal. Maar, waar pas dit in? En hoe definieer ’n mens dit? Die Virtuele Instituut…