Bianca Buitendag: Hart, passie, en genade – só wen ‘n mens by die Olimpiese Spele.
Nes die see waarvoor sy so lief is, is Bianca Buitendag ‘n individu met vele fasette. Sag en rustig soos die lae gety wanneer sy met familie of vriende kan kuier, of soos tans haar daaglikse realiteit is, op straat voorgekeer word vir haar handtekening en foto’s. Terselfdertyd, nes ‘n brander wat nie in sy…