Beeld-Skryfkompetisie 2024: Hier is die wenners!
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Beeld se jaarlikse kreatiewe skryfkompetisie het weereens groot aftrek gekry en leerders en onderwysers het alles ingesit en behoorlik met hulle pragtige Afrikaans gewoeker en deelgeneem. Daar was ‘n kategorie vir poësie en ook een vir opstelle. Dit was vir Afrikaans.com ‘n voorreg om een van die medeborge van hierdie gewilde…