KKNK 2022 se KANNA-benoemdes bekend

Mediaverklaring: KKNK Datum: 4 April 2022 Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vanaf 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn aangebied. Die Kanna-pryse, ’n toekenningsgeleentheid wat tradisioneel na afloop van die fees erkenning gee aan uitsonderlike kreatiewe bydraes tydens die fees, vind weer plaas op Vrydag, 22 April 2022, in Kaapstad. Die…

onderwys

Die voorgestelde Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette: Wat hou dit in vir Afrikaanse onderwys?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Artikel 5 en 6 van die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette is die sterkste aanval sedert 1994 op ouergemeenskappe se grondliggende reg om ‘n sê in hul kinders se onderwys te hê. Dit is ook die sterkste en bitterste aanval op Afrikaanse onderwys sedert die begin van ons demokrasie.” – Dr Theuns…

DAK netwerk

Afrikaanse onderwys moet ook voordeel trek uit reuse- onderwysbegroting

Persverklaring “Die tyd het nou werklik aangebreek dat Afrikaanse onderrig in skole sterk (en regmatige) ondersteuning uit die onderwysbegroting kry, veral gesien in die lig van die goeie slaagsyfer van Afrikaanse leerders in verlede jaar se matriekeindeksamen.” Só sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk, wat onder meer fokus op die behoud…