UJ-pryse

Die UJ-pryse vir Afrikaans word sedert 2000 in twee kategorieë toegeken. Een spesifiek vir ʼn debuutwerk. Dit word toegeken aan besondere en uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande kalenderjaar gepubliseer is. Vanjaar word die UJ-debuutprys vir die eerste keer gedeel. Die wenners van vanjaar se debuutprys is die digter Ashwin Arendse met sy digbundel…

KKNK 2022 se KANNA-benoemdes bekend

Mediaverklaring: KKNK Datum: 4 April 2022 Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vanaf 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn aangebied. Die Kanna-pryse, ’n toekenningsgeleentheid wat tradisioneel na afloop van die fees erkenning gee aan uitsonderlike kreatiewe bydraes tydens die fees, vind weer plaas op Vrydag, 22 April 2022, in Kaapstad. Die…

onderwys

Die voorgestelde Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette: Wat hou dit in vir Afrikaanse onderwys?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Artikel 5 en 6 van die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette is die sterkste aanval sedert 1994 op ouergemeenskappe se grondliggende reg om ‘n sê in hul kinders se onderwys te hê. Dit is ook die sterkste en bitterste aanval op Afrikaanse onderwys sedert die begin van ons demokrasie.” – Dr Theuns…