Zelda le Grange

Zelda la Grange vertel: “Madiba het ons almal geïnspireer om ag te slaan op die beter self binne in ons.”

Skrywer: Alita Steenkamp Die joernalis Pieter van Zyl het eenmaal in ʼn artikel verwys na die 19 warrelwindjare wat Zelda la Grange saam met wyle oudpresident Nelson Mandela deurgebring het. Warrelwindjare was dit gewis. Zelda la Grange, in die geselskap van Madiba, het verskeie wêreld-ikone, staatsleiers, sangers, sportmense, akteurs en aktrises en doodgewone mense ontmoet.…

NATi Jong Sterre-projek

Nuweling-dramaturge kan nou aansoek doen vir NATi Jong Sterre-projek

Persverklaring: Suidoosterfees Opkomende dramaturge wat graag hulle werk op ’n professionele verhoog wil sien, kan nou aansoek doen vir deelname aan die Jong Sterre-mentorskapprogram. Dié projek word deur die Suidoosterfees, NATi, die Jakes Gerwel Stigting, Kunstekaap en Kunste Onbeperk aangebied, en onderskraag belowende skrywers deur hul verhoogtekste te ontwikkel, af te rond en by die…